1 Samuel 19:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarop het hy self na Rama toe gegaan en toe hy by die groot opgaardam in Seku kom, vra hy: “Waar is Samuel en Dawid?”Iemand het geantwoord: “Daar in die profetekwartiere in Rama.”

1 Samuel 19

1 Samuel 19:17-23