1 Samuel 18:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Jonatan het die mantel wat hy aangehad het, uitgetrek en dit vir Dawid gegee, ook sy uitrusting, sy swaard, sy boog en sy gordel.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:1-8