1 Samuel 18:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul het sy amptenare beveel: “Sê so ongemerk vir Dawid: Jy weet, die koning hou van jou en al sy amptenare is lief vir jou. Word nou maar die koning se skoonseun.”

1 Samuel 18

1 Samuel 18:15-28