1 Samuel 18:17 Afrikaans 1983 (AFR83)

Later het Saul vir Dawid gesê: “Hier is my oudste dogter Merab. Ek gee haar aan jou as vrou. Jy moet net vir my 'n dapper man wees en die oorloë van die Here voer.”Saul het naamlik gedink: ek moenie teen hom wees nie. Laat die Filistyne teen hom wees.

1 Samuel 18

1 Samuel 18:14-23