Toe lig Saul die spies op en dink: ek gaan vir Dawid teen die muur vaspen.Maar Dawid het weggekoes, selfs twee maal.