1 Samuel 17:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die steel van sy spies was so dik soos die dwarsbalk van 'n weefstoel, en die ysterlem daarvan was sewe kilogram. Sy skilddraer het voor hom uit geloop.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:4-8