1 Samuel 17:52 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die manskappe van Israel en Juda het opgestaan, die aanvalskreet uitgeskreeu en die Filistyne agtervolg tot by die ingang van Gat en die poorte van Ekron, sodat die gesneuweldes van die Filistyne op die pad van Saärajim af tot by Gat en Ekron gelê het.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:42-58