1 Samuel 17:45 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Dawid sê vir die Filistyn: “Jý kom na my toe met 'n dolk en 'n spies en 'n swaard, maar ék kom na jou toe in die Naam van die Here die Almagtige, die God van die linies van Israel, wat jy verkleineer het.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:37-49