1 Samuel 17:42 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe hy vir Dawid sien, het die Filistyn hom met minagting aangekyk omdat hy jonk was, met 'n rooi gelaatskleur en 'n mooi voorkoms.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:40-47