1 Samuel 17:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe kom daar 'n baasvegter uit die laer van die Filistyne uit. Sy naam was Goliat en hy was afkomstig uit Gat. Hy was drie meter lank.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:1-14