1 Samuel 17:39 Afrikaans 1983 (AFR83)

en Dawid het Saul se swaard bo-oor sy uitrusting vasgegord. Maar hy kon nie loop nie, want hy was dit nie gewoond nie.Dawid sê toe vir Saul: “Ek kan nie hiermee loop nie, want ek is dit nie gewoond nie.”En Dawid het dit uitgetrek.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:37-46