1 Samuel 17:23 Afrikaans 1983 (AFR83)

en terwyl hy nog met hulle praat, kom die baasvegter Goliat die Filistyn uit Gat juis uit die linies van die Filistyne vorentoe en hy praat weer so. Dawid het dit gehoor.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:20-31