1 Samuel 17:13 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die drie oudste seuns van Isai het Saul na die oorlog toe gevolg. Die name van die drie seuns wat gaan veg het, was Eliab die oudste, Abinadab die tweede, en Samma die derde.

1 Samuel 17

1 Samuel 17:4-22