1 Samuel 16:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Een van die amptenare antwoord hom: “Ek het 'n seun van Isai die Betlehemmer hoor speel. Hy is 'n dapper man en 'n goeie vegter. Hy kan sy woord goed doen en het 'n goeie voorkoms. Die Here is by hom.”

1 Samuel 16

1 Samuel 16:16-23