1 Samuel 16:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Daarop het Samuel vir Isai gevra: “Is dit al jou seuns dié?” En hy het geantwoord: “Die jongste is nog oor, maar hy pas nou skape op.”Toe sê Samuel vir Isai: “Laat haal hom, want ons eet nie voordat hy hier is nie.”

1 Samuel 16

1 Samuel 16:10-20