1 Samuel 15:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul en die manskappe het Agag gespaar en ook die mooiste kleinvee en beeste, die vetstes, en die lammers en alles wat mooi was. Saul-hulle wou dit alles nie om die lewe bring nie. Al die vee wat swak en waardeloos was, het hulle wel van kant gemaak.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:5-18