1 Samuel 15:34-35 Afrikaans 1983 (AFR83)

34. Samuel het na Rama toe gegaan, terwyl Saul na sy huis toe in Gibea gegaan het.

35. Tot die dag van sy dood het Samuel nie weer vir Saul gesien nie. Samuel het oor Saul getreur, en die Here was bedroef daaroor dat Hy vir Saul koning oor Israel gemaak het.

1 Samuel 15