1 Samuel 15:28 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê Samuel vir hom: “Die Here het die koningskap van Israel nou van jou afgeskeur en dit gegee aan jou naaste wat beter is as jy.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:25-30