1 Samuel 15:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Samuel antwoord:“Is brandoffers en ander diereoffersnet so aanneemlik vir die Hereas gehoorsaamheid aan sy bevel?Nee, gehoorsaamheid is beter as offerande,om te luister is beter as die vet van ramme.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:13-30