1 Samuel 15:20 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul antwoord toe vir Samuel: “Maar ek hét na die bevel van die Here geluister! Ek het gegaan om te doen waarvoor die Here my gestuur het, ek het vir koning Agag van Amalek hierheen gebring, maar die Amalekiete het ek om die lewe gebring.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:19-30