1 Samuel 15:18 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here het jou met 'n doel uitgestuur en Hy het jou beveel: ‘Trek op, bring die sondaars, die Amalekiete, om die lewe. Jy moet teen hulle veg totdat jy hulle uitgeroei het.’

1 Samuel 15

1 Samuel 15:8-19