1 Samuel 15:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Samuel het vir Saul gesê: “Dit is vir my wat die Here gestuur het om jou tot koning oor sy volk Israel te salf. Luister nou na die woorde van die Here.

1 Samuel 15

1 Samuel 15:1-6