1 Samuel 14:48 Afrikaans 1983 (AFR83)

Saul het dapper opgetree en die Amalekiete verslaan. Sodoende het hy Israel gered uit die mag van dié wat hom geplunder het.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:47-50