1 Samuel 14:43 Afrikaans 1983 (AFR83)

en Saul het vir hom gesê: “Vertel my tog wat jy gedoen het.”Jonatan het vir hom vertel. Hy het gesê: “Ek het net met die punt van my kierie 'n bietjie heuning geproe. Maar ek is bereid om te sterf.”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:37-44