1 Samuel 14:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Weerskante van die pas waar Jonatan probeer deurgaan het na die patrollie van die Filistyne toe, was daar 'n spits rots. Die naam van die een rots was Boses en dié van die ander Senne.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:1-10