1 Samuel 14:24 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elke Israeliet het daardie dag kom veg.Saul het die manskappe 'n eed opgelê en gesê: “'n Ramp tref dié een wat voor vanaand iets eet. Ek wil my op my vyande wreek.”Nie een van die manskappe het aan iets geproe nie.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:15-25