1 Samuel 14:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe het die hele leër van die vyand paniekbevange geword, in die laer en in die veld; die patrollie en die roofbende het ook paniekbevange geword: daar was 'n aardbewing en God het hulle paniekbevange gemaak.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:14-18