1 Samuel 14:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe die Filistynse patrollie die twee sien, het die Filistyne gesê: “Kyk daar! Party Hebreërs het uitgekom uit die gate waarin hulle weggekruip het.”

1 Samuel 14

1 Samuel 14:4-18