1 Samuel 14:1 Afrikaans 1983 (AFR83)

Op 'n dag sê Jonatan seun van Saul toe vir sy wapendraer: “Kom ons gaan oor na die patrollie van die Filistyne toe daar oorkant.”Hy het dit egter nie vir sy pa vertel nie.

1 Samuel 14

1 Samuel 14:1-3