1 Samuel 13:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

En sommige Hebreërs het deur die Jordaan gegaan na Gad en na Gilead toe. Saul was egter nog in Gilgal en al die manskappe by hom was doodbang.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:1-8