1 Samuel 13:22 Afrikaans 1983 (AFR83)

So het dit dan gebeur dat in die oorlogstyd nie een van die manskappe by Saul en Jonatan 'n swaard of 'n spies gehad het nie; net Saul en sy seun Jonatan het wapens gehad.

1 Samuel 13

1 Samuel 13:21-23