1 Samuel 12:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

As julle nie na die stem van die Here luister nie en ongehoorsaam is aan die bevel van die Here, sal die Here teen julle wees, soos teen julle voorvaders.

1 Samuel 12

1 Samuel 12:7-25