1 Samuel 11:9 Afrikaans 1983 (AFR83)

Hulle het toe vir die boodskappers wat gekom het, gesê: “So moet julle vir die manne van Jabes in Gilead sê: Môre as die son warm word, sal daar vir julle uitkoms wees.”Die boodskappers het gegaan en dit aan die manne van Jabes vertel, en hulle was bly.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:7-15