1 Samuel 11:7 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe vat hy twee osse en kap hulle in stukke en stuur dit deur die hele gebied van Israel met boodskappers wat sê: “Hy wat nie agter Saul en Samuel optrek nie — so sal met sy beeste gemaak word.”'n Geweldige skrik het die volk oorval en hulle het soos een man opgetrek.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:1-8