1 Samuel 11:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Toe sê die leiers van Jabes vir hom: “Gee ons sewe dae kans sodat ons boodskappers deur die hele gebied van Israel kan stuur. Indien niemand tot ons redding kom nie, sal ons ons aan u oorgee.”

1 Samuel 11

1 Samuel 11:1-7