1 Samuel 11:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Al die manskappe is toe na Gilgal toe, en daar in Gilgal het hulle voor die Here aangekondig dat Saul koning is. Hulle het daar maaltydoffers voor die Here gebring, en Saul en al die manskappe van Israel was baie bly.

1 Samuel 11

1 Samuel 11:7-15