1 Samuel 11:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die manskappe het toe vir Samuel gevra: “Wie het gesê: ‘Moet Saul dan oor ons koning wees?’ Lewer daardie mense uit en ons sal hulle doodmaak!”

1 Samuel 11

1 Samuel 11:6-13