1 Samuel 10:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

“En wanneer jy daarvandaan verder gaan, sal jy by Elon-Tabor kom. Daar sal jy drie mans teëkom wat na God in Bet-El opgaan. Die een sal drie bokkies dra, die ander een drie ringbrode en die derde 'n kruik wyn.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:1-7