1 Samuel 10:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Samuel het die stam Benjamin volgens sy families laat nader kom, en die familie van Matar is aangewys. Vervolgens is Saul seun van Kis aangewys, maar toe hulle hom soek, was hy weg.

1 Samuel 10

1 Samuel 10:18-27