1 Samuel 10:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar deurdat julle sê: ‘Nee, U móét 'n koning oor ons aanstel,’ verwerp julle vandag julle God wat vir julle uit alle gevare en verdrukking verlos het. Kom staan dan nou voor die Here volgens julle stamme en julle onderafdelings.”

1 Samuel 10

1 Samuel 10:18-23