1 Samuel 10:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

Almal wat hom voorheen geken het en nou gesien het hoe hy saam met die profete as profeet optree, het vir mekaar gevra: “Wat het met Kis se seun gebeur? Is Saul ook onder die profete?”

1 Samuel 10

1 Samuel 10:8-12