1 Samuel 1:4 Afrikaans 1983 (AFR83)

Elkana het gewoonlik op die dag wanneer hy geoffer het, dele van die offermaaltyd aan sy vrou Peninna en al haar seuns en dogters gegee.

1 Samuel 1

1 Samuel 1:1-14