1 Samuel 1:15 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar Hanna het geantwoord: “Nee, Meneer, ek is maar net 'n vrou wat diep terneergedruk is. Ek het nie wyn of bier gedrink nie. Ek het my hart uitgestort voor die Here.

1 Samuel 1

1 Samuel 1:10-22