1 Petrus 4:16 Afrikaans 1983 (AFR83)

Maar wanneer iemand ly omdat hy 'n Christen is, moet hy hom nie daaroor skaam nie. Inteendeel, as draer van daardie naam moet hy God verheerlik.

1 Petrus 4

1 Petrus 4:9-19