1 Petrus 4:12 Afrikaans 1983 (AFR83)

Geliefdes, moenie verbaas wees oor die vuurproef waaraan julle onderwerp word nie. Dit is nie iets vreemds wat met julle gebeur nie.

1 Petrus 4

1 Petrus 4:7-19