1 Petrus 1:21 Afrikaans 1983 (AFR83)

Deur Hom glo julle in God wat Hom uit die dood opgewek en aan Hom heerlikheid gegee het. Daarom is julle geloof en hoop op God gerig.

1 Petrus 1

1 Petrus 1:14-23