1 Petrus 1:19 Afrikaans 1983 (AFR83)

Inteendeel, julle is losgekoop met die kosbare bloed van Christus, die Lam wat vlekloos en sonder liggaamsgebrek is.

1 Petrus 1

1 Petrus 1:17-25