1 Kronieke 9:26 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die vier hoofwagte was Leviete en was amptelik in bevel van die poortwagte. Hulle was ook verantwoordelik vir die kamers en die voorrade van die tempel.

1 Kronieke 9

1 Kronieke 9:17-30