1 Kronieke 7:33-37 Afrikaans 1983 (AFR83)

33. Die seuns van Jaflet was Pasak, Bimhal en Aswat; hulle was Jaflet se seuns.

34. Die seuns van Semer was Agi, Roga, Gubba en Aram.

35. Die seuns van sy broer Gotam was Sofag, Jimna, Seles en Amal.

36. Die seuns van Sofag was Suag, Garnefer, Sual, Beri, Jimra,

37. Beser, Hod, Samma, Silsa, Jitran en Beëra.

1 Kronieke 7