1 Kronieke 6:72-77 Afrikaans 1983 (AFR83)

72. in die stamgebied van Issaskar: Kedes, Daberat,

73. Ramot en En-Gannim;

74. in die stamgebied van Aser: Misal, Abdon,

75. Gukok en Regob;

76. in die stamgebied van Naftali: Kedes in Galilea, Gammon en Kirjatajim, elkeen met sy weivelde.

77. Die oorblywende Merariërs het in die stamgebied van Sebulon gekry: Rimmon met sy weivelde en Tabor met syne;

1 Kronieke 6